Laai 'n pdf af van die artikel waar Die Groenhuis & Die Stal benoem is as een van House & Leisure (760kb) se 20 top plekke in Suid-Afrika om oor te bly.
Download a pdf of the article where Die Groenhuis & Die Stal was honoured as one of House & Leisure's (760kb) 20 top places to stay in South Africa.

 
 

Loer hier vir Jens se foto's van Philippolis en omgewing. Jens is 'n reisjoernalis. Die foto's word elke-nou-en dan aangevul. Sy foto's en artikels verskyn gereeld in De Kat, Weg, Die Beeld, Die Burger, Volksblad, ...
Have look at Jens' photos of Philippolis and surroundings. Jens is a freelance travel journalist. New photo's will be uploaded every few weeks. His articles and photos is well known in publications like De Kat, Weg, Die Beeld, Die Burger, Volksblad...

 
reis in afrikaans
Ver moet jy soek op die net om 'n behoorlike reisartikel in Afrikaans te vind. Dit is dan juis die doel van hierdie webblad om in hierdie nis te voorsien. Die webblad word elke paar weke opgradeer. Boekmerk dit en stuur 'n epos vir Jens om hiervan in kennis gestel te word. Lekker rondrits in Afrikaans!
 
diegroenhuis@gmail.com | +27-(0)51-7730073 | +27-(0)83 290 4269